|
Musiekvideo Musiekvideo Verkorte CV
Kliek op die swart blokkie!
Luistersnit! Bemarkingsfoto
Kliek op die swart blokkie!
Verkorte CV Luistersnit! Bemarkingsfoto Caroline Bosch se liefde vir musiek het op die ouderdom van 19 begin. Op die ouderdom van 9 het sy al die liedjies van "Cora Marie" en "Cathy Viljoen" in die kar en voor familie en vriende gesing " Caroline se eerste debuut was by die "Marantha Sonskynhoekie". Caroline het n kontrak met Sting Maatskappy geteken. Sy het n nuwe album en musiekvideo. Caroline is talentvol en is beslis n kunstenaar om te boek vir ENIGE funksie. Caroline was in 2009 vir n VONK Toekenning benoem.
Savannah het reeds vanaf 8 jarige ouderdom aan VELE sankompetisies deelgeneem en baie goed presteer. Gedurende hierdie tyd het sy begin met sanglesse by o.a Petro Rademan en Chris Coetzer. In 2008 was sy die enigste Laerskool kind wat gekies was om in die Alladin produksie van die "Youth Theatre" op te tree. Na aanleiding van publieke aanvraag vir ‘n CD, het sy gedurende September 2008 haar eerste professionele demo CD laat opneem by Europe Africa Music, met Steve Taylor as haar klankingenieur en regisseur. In Desember 2008 doen Savannah die voorprogram vir Ray Dylan by ATKV Buffelspoort. Gedurende 2009 doen sy gereeld optredes by winkelsentrums en het ook al die verhoog met die "Bulls Babes" gedeel. In Augustus 2009 neem sy deel aan "Stars 2009" waar die finaal by die Silverstar Casino gehou is. Vir die finaal was daar 101 deelnemers en Savannah het in die sangafdeling 5de geeindig. |