|
Musiekvideo Verkorte CV
Kliek op die swart blokkie!
Luistersnit! Bemarkingsfoto
Kliek op die swart blokkie!
Verkorte CV Luistersnit! Bemarkingsfoto Ursula Viviers se eerste liefde is Afrikaanse musiek. Sy het op 15jarige ouderdom begin sing en het deelgeneem in die Afrikaanse Idols en het deurgedring na die Top 100. Sy he took deelgeneem aan Super Sterre en het opgeeindig onder die eerste 100. Sy het opgetree voor 15000 mense by Super Sport Park in Centurion vir n Evkom sport dag, waar sy met die Nasionale Volkslied geopen het. Hierdie jong dame het al vir n paar bekende kunsternaars soos Robbie Wessels, Dozi, Lianie May, Pieter Smith, Karlien Husselman ens die verhoog geopen. Sy speel kitaar en clavier en is baie toegewy aan haar musiek. Sy het pas haar 1ste cd deur David Gresham platemaatskappy vrygestel. Johann du Toit het sy loopbaan begin saam met Kurt Darren & Nicholis Louw in die groep Deep Blue. Kurt het die groep verlaat en Nocholis & Johan vorm die groep, genome Cantero. Hulle cd "Sonder Jou" het goue status bereik. Die groep breek later op en albei beweeg in hul eie rigting. Johan stel sy eie cd Greenstr Girl, vry. Hy doen verskeie style van musiek soos opera en Ill Divo tipes vertonings, baie goed. En is ook n baie goeie pub sanger. Hy is oppad om n Superster himself te wees en is kort op die hake van Kurt Darren en Nicholis louw, sy ou groep. Musiekvideo |