Musiekvideo

Venessa wou nooit, selfs nie eens careoke voor mense sing nie todat sy en n vriend van haar " Superstar Jamelia" opgeneem het in sy ateljee vir die grap. Die opname het by n agent uitgekom he twat haar gekontak het en vir haar n oudisie gereel het. SY het haar suster gebel en gereel dat hul saam die musiekbedryf betree.

Haar heel eerste optrede voor mense wat dan ook haar heel eerste vertoning was, was by Bloemfontein skou in die hoof tent op die ouderdom van 16. Sy het dan ook al vir bekende kunstenaars soos Zak van Niekerk, Robbie Wessels en Jennifer Zamudio Ray Dylan en Die Campbells voor-shows gedoen.

Verkorte CV

Kliek op die swart blokkie!

Luistersnit!

Bemarkingsfoto

Kliek op die swart blokkie!

Verkorte CV

Luistersnit!

Bemarkingsfoto

Armand Hofmeyr sing al van jongs af en nie noodwendig gedink het hy gaan in sy pa die bekende Steve Hofmeyr se voetspore volg nie. Hy het begin omdat hy dit geniet. Hy het oral eers net DJ werk gedoen en toe begin met careoke waar die gogga hom gebyt het en hy self in pubs en restaurante begin sing het. Hy doen ook gereeld vir bekende kunstenaars klank waar hul optree. Armand tree gereeld saam met Rea Le Roux op.

Hy het ook gereeld saam met Robbie Klay opgetree om hom aan die musiekwereld daarbuite bekend te stel. Natuurlik iets wat gewerk het want sedertien sing Armand oral en is baie bedrywig. Hierdie jong man gaan definitief nog groot opslae in die musiekbedryf maak en kan geerus dopgehou word!!!

Musiekvideo